100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Stop die geweld: LifeLine Nelspruit hou bewusmaking teen geweld

Written by on November 28, 2022

LifeLine Nelspruit het vanoggend ‘n bewusmakingsaktivering oor geweld by die Promenade-sentrum in Mbombela gehou.
Dit vorm deel van die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog, maar Annriette Slabber sê mense moet onthou dat mans ook dikwels slagoffers is.
Volgens die direkteur van LifeLine Nelspruit kom geweld in baie vorme voor, en sluit dit emosionele afkraking is. Luister weer hier:

As jy hulp benodig, kontak die LifeLine Nelspruit krisislyn by 072-513-5915.


×