100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Stem en word geënt by hierdie lokale vandag

Written by on November 1, 2021

Mpumalanga se provinsiale regering het tydelike mobiele Covid-19-inentingslokale by verskeie stemlokale opgerig om soveel mense as moontlik in te ent.
Die plekke is oor al die distrikte versprei en gaan deur die dag oop wees.
Mense wat óf hul identiteitsdokumente óf geboortesertifikaat óf ‘n polisie-ondertekende beëdigde verklaring kan voorlê om hul identiteit te verifieer sal daar en dan geregistreer word en dadelik ingeënt word.
Hier is die volledige lys:
Stemlokale waar jy inenting van kry


×