100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sporadiese koue tot Aug. in Laeveld verwag

Written by on July 21, 2023

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê afwisselende temperature en sporadiese koue sal tot Augustus in die Laeveld voorkom.
Volgens ‘n weervoorspeller, Wayne Venter, behoort die huidige koue môre op te klaar, maar ‘n sterk kouefront bereik volgende week weer die Kaap.
Normale temperature en dae wat dit koud gaan wees sal vir ten minste ‘n maand voortduur.
Luister hier:

SatelLietbeeld vanoggend.

Sien ook: Afsnylaagtepunt bring ysige weer


×