100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan vang mambas in die Bos

Written by on June 21, 2023

Slange hiberneer nie werklik in die Laeveldse winter nie.
Anneke van Schoor van Lowveld Venom Suppliers sê mambas is veral nou aktief.
Sy gesels met Sonop gaan Bos oor slange in die Laeveld.
Luister weer hier:

Luister verlede week se episode van Sonop gaan Bos: Sonop gaan kamp in die Bos


×