100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kuns Inni Liedjiebos bied iets uniek

Written by on June 21, 2023

Innibos is om die draai en ‘n opwindende nuwe produksie op die spyskaart is Kuns inni Liedjiebos. Die publiek kon gedigte skryf en van hulle is gekies as inspirasie vir kunswerke en liedjies wat tydens die fees uitgestal en opgevoer sal word deur plaaslike kunstenaars.
Komponis Lizanne Barnard en Hilton Barnett van die Casterbridge Music Development Academy (CMDA) gesels met Andri oor dié innoverende projek.
Luister weer hier:

Luister ook: Jak en Bibi is terug en die keer met gin
Die Kuns inni Liedjiebos-konsert vind Vrydag 30 Junie by Christie’s @ 32 on Russel plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×