100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met strikke

Written by on August 10, 2023

Die stel van strikke het ‘n enorme impak op die Krugerwildtuin.
Die SANParke Ereveldwagters help om dit te verwyder.
Soms is die oogmerk met die strikke stel om vleis te bekom.
Johan Willemse sê selfs roofdiere word vir moetie geteiken.
Hy vertel vir Sonop Ontbyt wat die patrone in die stel van strikke aanneem.
Luister weer hier.

Sien ook: Sonop gaan Bos met veldgidse


×