100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met Junior Ereveldwagters

Written by on September 28, 2023

Die SANParke Ereveldwagters bied eersdaags ‘n leerskool aan vir voornemende junior Ereveldwagters om te leer hoe om die natuur te help bewaar.

Chris Daniel van die Ereveldwagters sê dit is gemik op kinders van tussen 12 en 18 jaar oud.

Dit sluit in om agter die skerms in die Krugerwildtuin areas te sien waartoe die publiek nie toegang het nie.

So gryp jou verkyker – maar luister eers hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met strikke in die wildtuin


×