100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sestienjarige aangekeer vir moord op baba

Written by on June 3, 2022

‘n Sestienjarige meisie is gister in Calcutta gearresteer in verband met die moord op haar twee weke oue baba.
Volgens die polisie het die ouma vroeg gisteroggend wakker geword en ontdek die baba word vermis.
Sy het die saak by die polisie aangegee.
Die ma is ondervra en het glo teenoor die polisie erken sy het die baba doodgemaak en haar lykie in haar skooltas weggesteek.
Sy sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.


Continue reading

×