100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

SAWD: Normale winter vir Laeveld verwag

Written by on May 16, 2023

Dit sal na verwagting hierdie week nog in die Laeveld reën, maar dit behoort oor die naweek op te klaar.

Volgens weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, is die hewige donderstorms wat gister vir die Hoëveld van Mpumalanga voorspel is ongewoon hierdie tyd van die jaar.

Tog verwag die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) nie ‘n besonder koue winter in die Laeveld nie, ondanks die goeie reënseisoen.

Thobela sê bogemiddelde minimum en maksimum temperature is in die vooruitsig.

Hy het met Ludi en Mireille gesels. Luister weer hier:

Vandag sal gedeeltelik bewolk en koel tot koud wees met enkele buie en donderbuie.

Foto: Satelietfoto vir die middag van 15 Mei 2023


Continue reading

×