100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Rocker Coenie se debuut amper hier

Written by on June 23, 2022

Plaaslike musikant Coenie Naudé het sy debuutalbum by Van Coke Studios opgeneem en is amper gereed om dit vry te stel.
Die bekendstelling is amptelik op 16 Julie by The Blue Gate in Nelspruit, ‘n verhoog na aan sy hart.
Hy beskryf dit as ‘n rock-album en die liedjies daarop is baie persoonlik.
Hy het vanoggend tydens die Ontbyt-program gesels met Mireille en Ludi. Luister weer hier.


×