100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Popia vir bemarkers: Deel 3

Written by on September 7, 2021

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) wat op 1 Julie in werking getree het, is op alle ondernemings en industriëe van toepassing.
Plaaslike bemarkingsafrigter, Alison Blair, het raad vir veral bemarkers oor hoe om binne die wet op te tree, want onkunde is nie ‘n verskoning nie.
In die eerste aflewering van die reeks van drie, het sy verduidelik presies wat vereis word. Kyk weer hier daarna: Popia vir bemarkers: Deel 1
Verlede week het sy gesels oor die maklike stappe wat jy kan neem om dit suksesvol te implementeer. Luister weer hier na die tweede gesprek: Popia vir bemarkers: Deel 2
In die laaste insetsel gee sy raad oor hoe om met jou span daaroor te gesels, omdat dit belangrik is dat hulle ook die nuwe wet nakom. Luister na haar gesprek met Robin hier:


×