100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Plaaslike Elvis-fanatikus: ‘Lank lewe koning van rock’

Written by on August 16, 2021

Dit is vandag presies 44 jaar sedert Elvis Presley op 16 Augustus 1977 oorlede is. Robbie Robinson, ‘n inwoner van Barberton, wat ‘n ywerige versamelaar is van Elvis-memorabilia, het vir Gerhardt vertel hoekom hy so ‘n groot aanhanger is van die koning van rock ‘n roll.
Luister weer hier daarna.

Terloops, het jy geweet dat Elvis nie “Blue Suede Shoes’ geskryf het nie? Volgens die LA Times het die “pionier van rockabilly-musiek” Carl Perkins die bekende lied geskryf wat twee miljoen eksemplare verkoop het voordat Presley dit opgeneem het.

Volgens Uncle John’s Bathroom Reader Wise Up! het Perkins die liedjie op ‘n ou aartappelsak geskryf.


×