Penryn die Beste in Mbombela
Written by Mireille on May 29, 2025
Penryn is verlede week by die Best of Mbombela-toekennings aangewys as die beste hoërskool en kleuterskool en was tweede in die kategorie vir laerskole.
Die uitvoerende hoof, Michael Eisen; pre-primêre hoof, Nicole Meyer; en bemarkingsbestuurder, Grace Mazibuko, gesels met 100.5FM.
Luister weer wat maak Penryn anders: