100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Penreach vier geletterdheid in September

Written by on September 13, 2023

Navorsing toon dat 81% van 10-jarige Suid-Afrikaanse kinders in geen taal kan lees nie en Penreach wil hierdie lae vlak van geletterdheid aanspreek.
Ronald Chanetsa sê vir Amanda daar is verskeie redes vir hierdie skokkende statistiek.
Dit sluit in die afwesigheid van ‘n leeskultuur en onderwysers wat nie opgelei is om kinders te leer lees nie.
“Dit lyk dalk soos ‘n klein probleem, maar die probleme wat dit bring en gevolge kring wyd uit. Dit dra by tot die hoë aantal skoolverlaters en werkloosheid.”
Luister weer hier:

Kyk ook: Penreach bied Playday aan in Mbombela


×