100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Parkeweek is vanjaar weer in September

Written by on August 30, 2022

Nasionale parkeweek maak volgende maand sy terugkeer.
Dit bied Suid-Afrikaners gratis toegang tot die meeste reservate, insluitende die Krugerwildtuin.
Parkeweek is die afgelope twee jaar uitgestel tot November weens Covid-19-beperkings.
SANParke het aangekondig dat dit vanjaar vanaf 11 tot 16 September plaasvind, die maand wanneer beide toerisme en erfenis gevier word.
Volgens die waarnemende uitvoerende beampte van SANParke, Hapiloe Sello, bied hulle dit sedert 2006 aan om mense aan te moedig om natuurreservate te besoek en hul natuurlike erfenis te vier.


×