100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Om dáárdie oomblik vas te kan vang

Written by on February 27, 2024

Sportfotografie gaan oor die vasvang van ‘n oomblik.
Dit is wat Kenneth van Zyl, wat spesialiseer in die neem van sport- sowel as vermaakfoto’s, maak tiek.
Hy deel die fynere kunsies van die beroep en sê ‘n mens moet nooit ophou leer nie.
“Vind uit wat werk vir jou,” sê hy.
Luister weer hier:

Sien ook: Meer as 2 000 motorfietse ry saam vir kinders


×