100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nog ‘n vermeende stroper in Skukuza gevonnis

Written by on November 25, 2022

‘n Man moet 11 jaar agter tralies bly na hy gister in Skukuza vir stroperyverwante misdrywe gevonnis is.
Die 45-jarige Isaac Sihlangu is in 2019 saam met ‘n medebeskuldigde, Abel Manyike, aangekla.
Lees ook: Renosterstroper moet 34 jaar sit
Manyike is reeds gevonnis. Sihlangu was voortvlugtig na hy in 2019 borg toegestaan is.

Hy is in Februarie weer aangekeer en het Dinsdag skuldig gepleit.
Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Monica Nyuswa, sit sy vonnis uiteen:


×