100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nataniël: Nooit twee keer dieselfde nie

Written by on October 27, 2023

Volgende week is die 20ste keer wat Nataniël die Laeveld kom vermaak met sy oorspronklike stories, sy sang en ongelooflike sin vir humor.

Riaan Loubser, wat dié konsert reël, vertel vir die Verkas-span hoekom dit al so ‘n instelling geword het in Mbombela.

Luister hier:

Sien ook: Maginarium: Jy sal jou oë nie glo nie


×