100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Maginarium: Jy sal jou oë nie glo nie

Written by on October 27, 2023

Maginarium, die grootste illusie-vertoning wat die Laeveld nog gesien het, is eersdaags op die planke by Church Unlimited.

Die Amazing André gesels met Amanda oor die kulkuns.

Luister hier:

Sien ook: Openbare toeskouergebiede vir Wêreldbeker-eindstryd