100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Na matriek: Wat staan jou te doen?

Written by on January 12, 2024

Die matriekuitslae vir 2023 word volgende week bekendgemaak.
Chrismari Aucamp, adjunkhoof van Akademie by Hoërskool Lydenburg, wat leerlinge se opsies is as hul punte nie na wense is nie.
Sy deel ook wenke vir wat vanjaar se matrikulante solank kan doen om hulle voor te begin berei vir die lewe na skool.
Luister weer hier:

Sien ook: Anin Jacobs se reis met ‘strammenssiekte’


×