100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Minister van Arbeid sê regering kán werk help skep

Written by on April 24, 2024

Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, het vandag 17 arbeid-aktiverings-programme in Mbombela bekendgestel.

Die inisiatief vorm deel van ‘n nasionale program wat daarop gemik is om meer as 700 000 werksgeleenthede landwyd te skep.

Hy sê mense moet opgelei word in vaardighede wat die ekonomie benodig en dan bemagtig word om in hierdie velde te werk.

Luister hier:

Sien ook: Amper R5m dagga by Oshoek onderskep


×