100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

McKenzi Meyer dalk op pad na Antarktika

Written by on November 22, 2022

McKenzi Meyer, ’n gr. 11-leerling aan Penryn College, is gekies as een van die top 100 “Matrics in Antarctica”.
Dié kompetisie bied vyf Suid-Afrikaanse leerlinge die geleentheid om na Antarktika te reis, en meer te leer oor volhoubaarheid, bewaring en verskillende ekosisteme.
Sy gesels met Ludi en Mireille oor hoekom die bewaring van die planeet haar so na aan die hart lê. Luister weer hier.


×