100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Maatskappy onttrek aansoek om by Krugerwildtuin steenkool te myn

Written by on October 26, 2022

Tenbosch Mining, wat steenkool aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin wou myn, het sy aansoek om ‘n mynlisensie en omgewingsgoedkeuring teruggetrek.
Dit sou oor ‘n gebied van 18 000 ha naby die wildtuin en Komatipoort strek.
Verskeie organisasies het oor die jare hul stem dikgemaak teen die volgehoue aansoeke vir mynlisensies in die area op die gronde dat dit vernietigende gevolge vir die onmiddelikke omgewing, Krokodilrivier, natuurlewe, die padnetwerk en landbou sou inhou.
Lambert de Klerk, die hoof van omgewingsake by AfriForum, verduidelik dat hulle verwag dat ‘n volgende aansoek vir mynregte in die area gebring sal word.
Luister weer hier.


×