100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Lionezz Lounge: Gerief en veiligheid vir ma’s van ver

Written by on March 30, 2023

Cindy Zeelie woon in Ngodwana en het die behoefte raakgesien van ander ma’s wat ver buite die stad woon en daagliks ure in Mbombela moet spandeer terwyl hulle vir hul kinders wag.
So is die Lionezz Lounge gebore.
Dit bied ‘n veilige, gemaklike plek waar ma’s (en ander kinders) kan werk of ontspan terwyl boetie of sussie hul buitemuurse aktiwiteite beoefen.
Sy gesels met Andri. Luister weer hier:


×