100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Lila Swift se loopbaan vat vlam met “Gapjaar”

Written by on June 26, 2023

Lila Swift, ‘n Laevelder wat haar sangloopbaan tans in Pretoria volg, het onlangs haar eerste enkelsnit en musiekvideo vrygestel.
Sy gesels met Andri oor “Gapjaar” en haar opkomende optredes by Innibos op die kykNET- en Nashua-kuierverhoë.
Luister hier.

Sien ook: Prikkelende boekgesprekke by 100.5FM tydens Innibos
Innibos vind vanaf 29 Junie tot 1 Julie in Mbombela plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×