100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 44 van 2021

Written by on November 5, 2021

In die nuus uit die Laeveld die week: ANC verloor baie steun, maar behou beheer oor Laeveld-stadsrade, EFF vervang DA as amptelike opposisie in Mbombela, misdadigers se “inkopieseisoen” in volle swang, gedenkdiens gehou vir geliefde Edwin Sturgeon en ProLife Pet Rescue in Mbombela vier hul 10de bestaansjaar.
Luister die hooftrekke hier.


×