100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 23 van 2022

Written by on June 10, 2022

In die nuus uit die Laeveld die week: Moordenaar van Mbombela-sakeman tot 25 jaar tronkstraf gevonnis, Cogta-hoof in hof oor beskermende kleredrag, man sterf in huisbrand buite Nelspruit, Pediatric Care deel meer as 300 komberse uit aan hulpbehoewende mense en ‘n historiese halfeindronde wink vir die Airlink Pumas.
Luister die hooftrekke vir 10 Junie 2022.


×