100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Energie-geleentheid beplan

Written by on January 25, 2023

Die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) beplan eersdaags ‘n energie-dag waar Mbombela en Eskom hul planne en vereistes kan deel i.t.v. die goedkeuringsproses wat inwoners moet volg om krag aan hulle te lewer, sowel as wat hul planne is om die kragkrisis op te los.
Linda Grimbeek is van mening dat hidro- en minikernkrag ideaal is vir die Laeveld.
Sy gesels met Robin. Luister weer hier.


×