Kwêla Dorp van die Jaar: #WenDitWitrivier
Written by Mireille on June 26, 2025
Witrivier is aangewys as Mpumalanga se kandidaat in Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.
Glouda Goosen en Lize Leonard vra die hele Witrivier om betrokke te raak en die Laeveld om hul strewe te ondersteun.
Luister hier: