100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Koelkoppe troef ongekende ekonomiese uitdagings

Written by on June 14, 2023

In die middel van 2021 het Sandra Jacobs die leisels oorgeneem as president van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT), te midde van ongekende ekonomiese uitdagings.
Dit was die nadraai van die Covid-19-pandemie en toe dit eers verby is, strompel Suid-Afrika in beurtkrag in.
Die uitgaande president sê hulle kon, ondanks die ongekende ekonomiese uitdagings, die afgelope twee jaar ook groot suksesse aanteken en die toekoms lyk blinker.
Sy doen saam met die KLCBT se operasionele beampte, Linda Grimbeek, nabetragting.
Luister weer hier:

Luister verlede week se episode: Laeveld Ervaring: Nuwe raad vir KLCBT


×