100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Verloor gewig (Deel 1): Eet waarvan jy hou

Written by on January 13, 2023

Jy kan eet waarvoor jy lief is en waarvan jy hou en steeds gewig verloor, sê Elie Fourie, ‘n kenner in die fiksheid- en gesondsheidsbedryf, met meer as 50 jaar ervaring.
Die geheim is wilskrag om porsiegrootte te beheer, sê hy vir Juané.
Die geheim is om jouself die tyd te gun om stelselmatig klein aanpassings aan jou dieet te maak, sonder om drastiese, onvolhoubare veranderinge te maak of kossoorte heeltemal uit te sny.
Luister weer hier na sy raad.

Luister volgende episodes

Verloor gewig (Deel 2): Dit maak saak wanneer jy eet

Verloor gewig (Deel 3): Moet dit nie oordoen nie


×