100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Verloor gewig (Deel 3): Moet dit nie oordoen nie

Written by on January 26, 2023

Ja, dit neem tyd om gesonde gewoontes te kweek. Nee, daar is nie kortpaaie en oornagsukses met gewigsverlies nie.
“Daar is geen mens wat binne dae ‘n leefwyse van verkeerd leef kan regmaak sonder om te gly nie,” sê Elie Fourie, ‘n kenner in die fiksheid- en gesondheidsbedryf. “Die krag lê daarin dat jy môre aangaan asof dit nie gebeur het nie.”
Hy gesels met Juané oor kitsdiëte, melkskommels en eetlusdempers en strawwe oefening vir beginners. Luister weer.

Luister vorige episodes
Verloor gewig (Deel 1): Eet waarvan jy hou
Verloor gewig (Deel 2): Dit maak saak wanneer jy eet


×