100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Just Jinjer Vrydagaand by Innibos

Written by on June 27, 2023

Just Jinjer tree Vrydagaand tydens die Jacaranda FM-konsert by Innibos op saam met onder meer Robbie Wessels, Droomsindroom, Brendan Peyper, Karlien van Jaarsveld en Spoegwolf.
Ard Matthews deel sy opwinding net Gerhardt en Andri.
“Ons is aan die brand. 27 jaar, maar dit voel asof ons gister begin het. Ons is so dankbaar. Ons gooi mielies, bra.”
Luister weer hier:

Sien ook: Groot verwagtinge vir bekroonde Kamphoer
Innibos vind vanaf 29 Junie tot 1 Julie in Mbombela plaas.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×