100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

IPA kry weer lewe in Mpumalanga

Written by on April 9, 2024

Die Mpumalanga-tak van die International Police Association (IPA) is weer aktief.

Gen. maj. Nico Gerber, die hoof van die Valke in die provinsie, nooi almal wat tans of voorheen in wetstoepassing gewerk het, om by hulle aan te sluit en uitreikwerk in die gemeenskap te doen.

Luister weer:

Sien ook: Die geheime van skoonheidskompetisies


×