Innibos: Altyd iets vars saam met die ‘gewone’ lekkerte
Written by Mireille on June 5, 2025
Oor presies ‘n maand is Innibos amper verby.
Naranda Leeuwner vertel vir Sonop Ontbyt van die spesiale produksies wat hulle feesgangers vanjaar bied by die fees.
Dit vind 3 tot 5 Julie plaas.
Luister: