100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hoërskool Nelspruit speel Saterdag twee Noordvaal plaatfinale op tuisbodem

Written by on August 23, 2022

Die eerstespan van Hoërskool Nelspruit (NHS) het hul halfeindronde vir die plaat in die Noordvaal rugbyliga die naweek teen Hoërskool Kempton Park gewen om ‘n tuis finaal teen Hoërskool Middelburg te bespreek.
Die o.16A-span het ook deurgedring deur Hoërskool Rustenburg met 13-12 te klop.
Die baba Rhinos se finaal skop Saterdag om 11:30 by NHS teen Hoërskool Montana af, en dié van die Rhinos om 13:00.


×