100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hoe nou gemaak met beseerde wilde diertjies?

Written by on January 11, 2023

In die Laeveld kry inwoners gereeld te doen met wilde diere – en soms word hulle beseer.
Die verkeerdste ding wat jy kan doen is om hulle self te probeer dokter, vertel Anneke van Schoor, ‘n vrywilliger van Wild and Free Wildlife.
Die organisasie sien om na en rehabiliteer beseerde klein wilde diertjies en voëls om hulle weer in die wild vry te kan laat.
Sy het by Charles in die ateljee kom kuier. Luister weer hier.

Kontak Deidre Joubert by Wild and Free Wildlife by 079-988-5748 vir hulp.
Foto: Wild and Free Wildlife Facebook.


×