100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Video: Hein “Obelix” Krause geëer

Written by on August 30, 2023

Hein “Obelix” Krause (48) was ‘n groot man met ‘n klein hartjie.
Die president van die Banished-handves van die Crusaders-motorfietsklub is skielik op 24 Augustus oorlede. Hy is gister begrawe.
Hy was werksaam by Working on Fire/Kishugu.
Sy diens by Nelspruit Rugbyklub is voorafgegaan deur ‘n massa-motorfietsrit.
Hy is beskryf as ‘n geliefde broer, pa, seun en vriend.

Sien ook: Mzanzi 2 vertel van Kanada brande


×