100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Geel vlak 2-waarskuwing vir ontwrigtende reën

Written by on January 13, 2024

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën in die ooste van Mpumalanga sowel as die sentrale deel van KwaZulu-Natal.
Dit kan plaaslike oorstromings van laagliggende gebiede tot gevolg hê.
So lyk die kans op reën Sondag:

×