100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Leer iets nuut: Bak jou eie suurdeegbrood

Written by on January 13, 2024

Lizelle Cillié het voor inperking, reeds in 2019, van nader kennis gemaak met die voordele van suurdeegbrood.

Nie net hou dit gesondheidsvoordele in nie, maar dit is ook een van haar inkomstestrome.

Sy vertel hoe maklik dit is om self te begin bak vir jou gesin.

Luister hier:

Sien ook: Kleindorpie-karakter: Leona Oosthuizen – Radio Laeveld


×