100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Mathews Phosa beloof drie nuwe boeke in 2024

Written by on October 20, 2023

Die plaaslike prokureur, sakeman en ANC-veteraan, dr. Mathews Phosa, reël ‘n marathon ten einde laaste fondse in te samel vir organisasies wat ander help.
Hy sê daar is soveel probleme in die Suid-Afrikaanse samelewing en dat nie-winsgewende organisasies wat hierdie probleme aanspreek ondersteuning benodig en verdien.
Die fokus is veral op geslagsgeweld, mense met gestremdhede en sport.
Phosa sê hy is tans besig om twee geskiedenisboeke te skryf, wat volgende jaar behoort te verskyn.
Lesers kan ook sy derde Afrikaanse digbundel in 2024 te wagte wees.
Hy gesels met Gerhardt.
Luister weer hier:

Hou die media dop vir meer besonderhede op 25 Oktober.
Sien ook: Pinky Phosa SA se nuwe ambassadeur na Kuba

Foto: Dr. Mathews Phosa met sy eerste twee digbundels. Foto Dumisani Sibeko in 2015


×