100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Deskundige verduidelik alles wat jy moet weet oor die Popia-wet

Written by on March 12, 2021

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) raak elkeen van ons, maar weet jy hoe?
Kortom bepaal dit hoe elke mens iemand anders se persoonlike inligting mag insamel, berg en deel.
Dit het reeds in Julie 2020 in werking getree, maar vanaf 1 Julie vanjaar kan jy moontlik ernstige regsgevolge in die gesig staar, sou jy dit oortree.
Helene Eloff, die nasionale regsadviseur vir Caxton, het met Ludi gesels oor presies hoe jy as individu of onderneming nou met ander mense se persoonlike inligting mag omgaan.
Luister hier.

Wat beteken dit vir jou as individu?

Wat beteken dit vir jou onderneming?

Wat is die moontlike gevolge is as jy die wet oortree?


×