100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Danie Rossouw-rugbyweek vanjaar 10 jaar oud

Written by on March 22, 2023

Die jaarlikse Danie Rossouw-rugbyweek vind vanaf Saterdag tot Woensdag in Witrivier plaas.
Dit is reeds die tiende bestaansjaar vir hierdie rugbyskouspel vir hoërskole.
Nico Bekker, die rugbyorganiseerder van Hoërskool Rob Ferreira, sê 58 spanne van 18 skole so vêr as KwaZulu-Natal, Limpopo en Gauteng neem deel.
Luister hier:

Vir meer besonderhede besoek die amptelike webtuiste van die rugbyfees.


×