100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dan Patlansky: ‘Blues is ‘n gevoel’

Written by on August 13, 2021

Die gewilde en bekende Blues-kitaarspeler Dan Patlansky tree vanaand weer voor ‘n uitverkoopte gehoor by Yoons Eatery op.
Hy het al vir Bruce “The Boss” Springsteen geopen, maar dink die kleiner gehore wat Covid-19 afdwing, pas die musiek uitstekend.
“Blues is ‘n gevoel,” sê hy. “Dit is die wortel van alle moderne musiek op ‘n manier.”
Hy het met Sanett gesels oor die siel van die musiek en sy huidige solo-toer. Luister weer hier na die gesprek.


×