100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Curriebeker-eindstryd: ‘Enigiets kan gebeur’

Written by on June 20, 2023

Die Airlink Pumas kry Saterdag die geleentheid om hul titel in die Curriebeker-eindstryd in Bloemfontein teen die Toyota Cheetahs te verdedig.
Afrigter, Jimmy Stonehouse, het vanmiddag met die media gepraat oor dié vooruitsig.
Al die spelers is beskikbaar vir die Curriebeker-eindstryd met geen beserings nie.
“As ons die dag op vorm is, soos ons die laaste twee wedstryde was, kan dit net ‘n ongelooflike Curriebeker-finaal wees met great rugby.”
Luister weer hier:

Die afskop Saterdag by Toyota-stadion is om 16:00.
Sien ook: Pumas weer deur na Curriebeker-eindstryd


×