100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Breek die April weg met topvermaak in Mbombela

Written by on March 30, 2023

Die Wegbreekfees maak op 29 April sy buiging op die Mbombela vermaakkalender.
Die 19 kunstenaars wat optree sluit in Demi Lee Moore, Die Heuwels Fantasties, Refentse, Nádine en Jay, om maar net ‘n paar te noem.
Die organiseerder, Cobus Leuvennink, vertel hoe die Wegbreekfees tot stand gekom het.
Hy het saam met sy dogter, die opkomende sangeres Zimri (haar debuutalbum is pas vrygestel en sy tree natuurlik ook by die dag lange fees op) in die ateljee kom kuier.
Luister weer hier:

Besoek hul Facebook-blad vir al die besonderhede.


×