Bela-vergaderings: Wat jy volgende kan doen
Written by Mireille on December 1, 2023
Openbare verhore oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) is nou in Mpumalanga afgehandel.
Sanett Oosthuizen, ‘n tuisskool-ma, het dit gister by die Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi bygewoon.
Sy kuier by Ludi en Mireille in die ateljee.
Luister weer hier:
Stuur jou repliek oor die voorgestelde wysigings aan [email protected] of [email protected] teen 19 Januarie.
Lees die wetsontwerp hier:
Sien ook: Bela-wet: Hoe dit jou raak