100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Bela-wet: Hoe dit jou raak

Written by on November 28, 2023

Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) is al ‘n stappie nader om wet te word.

Openbare verhore daaroor vind nou weer in Mpumalanga plaas.

Donderdag is dit in Ehlanzeni, by Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi.

Pieter Ferreira van die Federasie van Beheerliggame van SA Skole (Fedsas) verduidelik hoe dit die funksionering van skole kan raak, sowel as die voorgestelde veranderinge waarteen hulle gekant is, en waarmee hulle saamstem.

Luister hier:

Sien ook: Antimikrobiese-weerstand: Wat vir vir jou gesondheid beteken


×