Airlink Pumas is 2025 SA Beker-kampioene
Written by Mireille on May 27, 2025
Die Airlink Pumas het hul eerste SA Beker-titel verower toe hulle die Griekwas Saterdag in die eindstryd van die toernooi by Mbombela-stadion geklop het.
Die Pumas het rustyd met 19-7 voorgeloop en die wedstryd met ‘n oortuigende 39-14 beklink.
Clinton Swart, kapt. Ruwald van der Merwe en Jacques Goosen kuier by Sonop Ontbyt.
Luister weer: