Derde massavergiftiging van aasvoëls wek kommer
Written by Mireille on May 19, 2025
Nog 102 aasvoëls is vergiftig ontdek – hierdie keer in Lionspruit naby Marloth Park.
VulPro se Kerri Wolter sê dit is die derde voorval binne 10 dae in die Krugerwildtuin-area en dit lyk nie asof dit vir moetie gedoen word nie.
Luister:
Sien ook: Meer as 100 aasvoels vrek in massavergiftiging in wildtuin